• Add Your Listing
  • Log In
Primary
  • Add Your Listing
  • Log In
  • Browse Categories
      • 2Biscuits
      • 1Bollas
      • 1Bread
      • 3Brownies
      • 7Cakes
      • 4Cupcakes
      • 1Doughnuts
      • 1Eclairs
      • 2Half moons
      • 3Hertzoggies
      • 83Koesisters
      • 3Lamingtons
      • 1Muffins
      • 3Pies
      • 3Samoosas
      • 2Scones
      • 1Snowballs
      • 1Sweet Meats
      • 1Tarts
      • 1Waffles

Zesty Cape Malay Koesisters

22 Rapide Street
Cape Town
Western Cape
7405
Koesisters
1 Review
3 Favorites
Write a Review

About

Aweh VannieKaap, julle is mos top class masekinnes hoo👏😉

So ons humble koeksie pie beginnings gaan so..

Vroulief is mos n master chef en baker wat n winner maak van als wat n challenge is in die kombuis, maar die een ding wat sy nooit reg kon kry was n opregte traditional koejyste.

Wel tot omtrend twee jaar gelede toe my werk op droog en die pap net al dinner raak, toe maak sy oegies toe en met n groot biesmilla try sy weer haar hand met koesisters..

En Walaaaa😍 dit was ons mad beginnings van Zesty Cape Malay Koesisters😋

Rate & Write a Review

Sort By

  1. Yvette Dixon

    Ek eet mos nou nie graag ‘n koesiester nie maar toe ek eers hierdie stukkie Hemel probeer was ek hals oor kop verlief met die Zesty Cape Malay koesiesters. Elke Sondag was ek voor die deur om die lus te keer. Hierdie lockdown het net nonsense gemaak want daar bly ek op my eiland sonder my stukkie Hemel. Ai tog, ek sal maar moet mooi praat met die dame wie hierdie wonderwerk van ‘n smulhappie maak om weer my hartjie bly te maak.

    6 months ago

Cancel reply

Your Rating Oops! you forgot to give a rating.

22 Rapide Street
Cape Town
Western Cape
7405
061 419 3954
hntastegenies@gmail.com
Get Directions

Business Hours

Sun 7:30 am – 11:30 am

Photo Gallery

We're making it easier for those preserving our heritage, to connect with new customers. Cause dite is life.

Proudly Powered by 'Vannie Kaap'.

Enquiries: dite@vanniekaap.com

Copyright © 2021. All Rights Reserved. Images: Cariema Isaacs
  • Facebook
  • Twitter
  • Instagram
  • Youtube

Awê, welcome back!

Lost your password?